Agra Draadloos Ep 128

Loading player...
PD gesels bietjie met Fanie Cronje om die nuutste veilingsnuus uit die Suide te kry, en hy gee ook meer informasie oor die Feedmaster kompetisie vir vroue in boerdery.
15 Oct 2024 Afrikaans South Africa Business News · Daily News

Other recent episodes

Episode 192

Hierdie week gesels Dr Theuns Laubscher, en Jannie Barnard van Agra Safari Den met ons oor die nuutste verwikkelinge.
6 May 4 min

Episode 191

Hierdie week hoor ons van Riaan Keulder, Sleutelklientbestuurder by Agra, sowel as Carlo Engelbrecht van Agra se bemarkingspan.
30 Apr 4 min

Episode 190

In die nuutste episode van Agra Draadloos hoor ons van Johan Wessels, die bestuurder van A.Rosenthal, so wel as die nuutste uit die veld, vanaf Dr Theuns Laubscher.
23 Apr 4 min

Episode 189

In hierdie week se Agra Draadloos hoor ons van Christo Brisley van Agra Agricultural Academy, en CJ Cilliers van SureTech Namibia.
16 Apr 4 min

Episode 188

Hierdie week kry ons die nuutse inligting by Welma Jurgens van Protek.
8 Apr 2 min