
Bek En Klou Seer - Spesiale Episode
Loading player...
Op 23 September 2026 is dit bevestig dat Bek En Klou-seer in Namibia uitgebreek het. In hierdie spesiale episode van Agra Draadloos, gee Dr Theuns Laubscher belangrike inligting deur rondom die siekte, asoof inligting rondom belangrike veiligheidsmaatreëls vir boere.

