Die voormalige Minister van Finansies, sterf in Johannesburg oor die naweek

Loading player...
Tito Mboweni se loopbaan strek verder as net finansies – hy het as Minister van Arbeid in Nelson Mandela se kabinet ‘n belangrike rol gespeel in die ontwikkeling van Suid-Afrika se arbeidswette. Stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, Dawie Roodt gesels oor Mnr. Mboweni se nalatenskap.
14 Oct 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
7 Aug 11AM 22 min