VRYDAE MET FARREN - Anslin Gysman - Wanneer die Here jou roep

--:--
06.09.2024 - Skakel in op Vrydag 6 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren kuier saam met die formidabele Anslin Gysman.
Die tema: Wanneer die Here jou roep.
Anslin…..(Beskrywing in Afrikaans)

Luister ook op streema by www.kaapsekansel.co.za.
of laai ons toep af en luister ook na die potgooi enige tyd enige plek!
6 Sep Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

VRYDAE MET FARREN - Bernard Peters van Kaapse Forum - Al gaan ek ook

27.09.2024 - Skakel in op Vrydag 27 September vanaf 09:00-11:00 wanneer Ds Farren saam kuier met Bernard Peters van Kaapse Forum. Die tema: Al gaan ek ook Bernard is gebore en groot geword in die Kaap. Gaan skool in Goodwood. Eerste generasie Matie. BSc, Geologie, BSc Hons. Petroleum Geologie, MSc…
27 Sep 1 hr 03 min