Lunch Punch: Nàdine oor 'My Favourite Rock Songs'

--:--
Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes.
Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud!

Al jou gunstelinge en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep Mountain High” of Cindy Lauper se “Time After Time”. ‘n Rock-gevulde “Alone” van die miljoen-album-verkoper Heart, of ‘n onverwagse Nádine in die AC/DC tradisionele “You Shook Me”.

Die grootste rock liedere van die 80’s, met selfs ‘n paar juwele uit die 70’s en reuse rock-treffers uit die 90’s.

‘n Vertoning van vreugde en die beste vermaak deur Nádine en ‘n seleksie van klassieke rock liedjies wat jy werklik nie wil misloop nie! Trek aan jou leerbaadjie en jeans en kom geniet ‘n heerlike aand uit saam Nàdine.
27 Sep Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Vir Beter: Vir Beter - Norman Clack oor sy boek "I Am My Father's Child"

Hoe oorkom ‘n mens fisiese mishandeling? Nog te meer as dit aan die hand is van die persoon wie jy die meeste vertrou? Soveel volwassenes leef saam met die uitwerking van kindermishandeling sonder om agter te kom hoe hulle huidige gedrag deur hulle jeugdige ervarings gevorm is. Min verhoudings is…
16 Sep 21 min