Die Riverlands Tragedie - Mart Marie Haasbroek - 17 Sep 2024

--:--
Op 8 Augustus het oorstromings plaasgevind nadat twee retensiedamme ineengestort het, wat gelei het tot die oorloop van 'n derde.
Saterdag was die Swartland Munisipaliteit weer gedwing om 'n aantal inwoners te ontruim.
Almarie het met Mart-Marie Haasbroek van die Swartland Munisipaliteit gesels oor wat in Riverlands gebeur het.
17 Sep English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Selby Williams - Hier Is Ek - 4 Oktober 2024

Selby Williams is gebore en getoë in Avianpark, een van die gevaarlikste en bende-geteisterdste areas in die Worcester- en Wes-Kaap-omgewing. Ten spyte van hierdie nederige begin, het Selby nog altyd gedroom om eendag 'n impak nie net in sy plaaslike gemeenskap nie, maar ook in die wêreld, te maak. Hy…
4 Oct 14 min

Polyco - Jacques Jelliman - Recycling - 2 October 2024

When it comes to Recycling, it seems we all have a lot to learn, that's why we speak to the experts on the matter in SA; Polyco. From understanding the circular economy and the role of more informal recyclers like pickers and reclaimers, to the assistance given to recycling centres,…
2 Oct 11 min

Sylvia Strauss - Trouvrou - 26 September 2024

Trouvrou is vir die moderne vrou met 'n nostalgiese hart wat hunker na vervloë dae - 'n vrou wat ewe tuis agter die kospotte as haar skootrekenaar is. Sylvia Strauss, die dame agter Trouvrou en die Trouvrou Mzanzi Resepteboek kuier in die ateljee saam met Almarie en deel die ongelooflike…
26 Sep 19 min

John Ellis - Tree 63 - 20 Sep 2024

John Ellis joins Brad on Breakfast to tell us about the return of Tree 63, where the band will be opening for We Are Messengers when they tour SA in November.
20 Sep 10 min