Vir Beter: Vir Beter - Norman Clack oor sy boek "I Am My Father's Child"

--:--
Hoe oorkom ‘n mens fisiese mishandeling? Nog te meer as dit aan
die hand is van die persoon wie jy die meeste vertrou?
Soveel volwassenes leef saam met die uitwerking van
kindermishandeling sonder om agter te kom hoe hulle huidige gedrag deur
hulle jeugdige ervarings gevorm is.

Min verhoudings is so kompleks as die van ‘n vader en seun.
Norman Clack praat op die man af hieroor in sy eerste boek. Hy spreek ‘n vaderlose generasie aan met die boeiende verhaal van sy eie
trauma as mishandelde kind.
16 Sep Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: Nàdine oor 'My Favourite Rock Songs'

Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes. Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud! Al jou gunstelinge en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep…
27 Sep 11 min