Jacques en Barrie gesels met Sasha Marteningo oor F1

Loading player...
Jacques en Barrie gesels met Sasha Marteningo oor skuiwe by Redbull, Lando Norris vs Oscar Piastri en Carlos Sainz wat na Williams gaan.

Uit Die Boonste Ratte elke Saterdag tussen 12:00 en 13:00
16 Sep 2024 English South Africa Careers

Other recent episodes

Uit Die Boonste Ratte 14 Maart 2026

In die week se episode Weelee Jacques 'n Hyundai H1, hy gesels met Derick Crous oor die nuwe reeks Uit Die Moddergat en kyk na die nuwe Volvo ES90.
17 Mar 10 min