Karlien Gesels Met Anton Goosen
Loading player...
Anton Goosen is n lewende legende en word geken as die vader van Afrikaanse rock.
Hy het onlangs n splinternuwe album vrygestel en hy gesels met Karlien oor "Sirkels" en vertel meer oor n paar van die liedjies op die album. Sirkels is meesterlik saamgestel en bied n lekkerluister-ervaring vir oud en jonk.