Hartenbos Apteek - Oppas vir Kafeïen! 07 Augustus 2024

Loading player...
Kafeïen - byna elk se daaglikse regmakertjie, maar wat is die effek wat kafeïen op die liggaam kan hê, positiewe effekte asook die negatiewe.
Wat gebeur met die hart wanneer jy kafeïen inneem?
Kafeïen is 'n tipe stimulant, wat beteken dit?
Hoe weet mens jy het te veel kafeïen ingekry?
Hoeveel kafeïen is reg elke dag?
Energiedrankies is ook een van die drankies met ‘n hoë kafeïen inhoud
Kan mens gewoond raak aan die effek wat kafeïen op jou het?
7 Aug 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹10 Desember 2025

Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank…
10 Dec 16 min

🩺Fraaimed vir 🩺 Gesondheid. Welstand. Estetika - 03 Desember 2025

🩺 Dr. Coetzee & Dr. De Wit verduidelik hoekom hul benadering anders is. Danny het met hulle gesels oor hul nuwe praktyk in Fraaiuitsig — waar algemene mediese sorg, estiese behandelings en welstand hand-aan-hand loop. Warm, persoonlik en professioneel! 👉 Luister weer na die potgooi en hoor hoekom hierdie praktyk…
4 Dec 12 min

Gesondheidsake: 😷💊 Griep of net ’n verkoue? 05 November 2025

😷💊 Nie elke nies beteken jy het antibiotika nodig nie! In hierdie week se Gesondheidssake gesels Bianca oor wanneer antibiotika regtig help, watter kombinasies jy liewer moet vermy, en hoe jy vinniger beter kan voel. 👉 Leer die verskil tussen virusse en bakterieë 👉 Watter vitamiene help werklik 👉 En…
5 Nov 12 min