Kommersiële Fokus - Dr Bert Botha en Burgerd Botha van Orthologics - 29 Julie

--:--
Jennifer Myburgh gesels met Dr Bert Botha en Burgerd Botha van Orthologics oor die opleiding van tandartse en die dienste waarin Orthologics spesialiseer.
29 Jul 2024 Afrikaans South Africa Non-Profit

Other recent episodes

Kommersiële Fokus - Smart-Hear Maandag 19 Mei

Die Oudioloog Dr Sonja Mann en Liesl Visagie van Smart-Hear het by Brunch met Annelie kom gesels oor die stigma verbonde aan gehoorverlies. Sowel as die ‘rooi-vlaggies’ waarvoor jy op die uitkyk moet wees.
19 May 13 min

Kommersiële Fokus - 31 Maart

Mev Deidre Steenkamp, Skoolhoof en Eienaar van Hillside Akademie het by Brunch met Annelie kom kuier om te gesels oor hoe klein klasse kinders met ADHD, ADD en disleksie help.
31 Mar 6 min