Sondae-aande gospel - Christia Uys - 26 Mei 2024

Loading player...
Die dag van 28 Januarie 2020 is vir ewig in Christia Uys en haar twee kinders "ingebrand". Hulle stap die moeilike pad na genesing sedert haar man onverklaarbaar selfmoord gepleeg het. Vandag is dit haar en twee vriendinne se passie om aan die ander eensames wat agterbly ná selfdood te sê: “Jy is nie alleen nie.” Christia en haar dogter Janica gesels tydens die onderhoud met Zander van der Westhuizen oor hul pad van genesing en hoe hulle nou anders gesinne help wat deur dieselfde trauma gaan.

Kyk ook gerus die volledige getuienis op LIG se Youtube kanaal:
26 May 2024 1PM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min