BREKFIS | Ons gesels met Lee-Ann Stoffberg
--:--
Die Real Brekfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl het gesels met Lee-Ann Stoffberg wat as toeris in Parys is om die Olimpiese Spele (spesifiek tennis) by te woon en wat sy ervaar in die stad.