Gister Se Grotes: Laurika Rauch praat oor 'Liewe Lewe' ft. Christi van Niekerk

--:--
Laurika Rauch kuier in Gister Se Grotes en praat oor haar lewe en loopbaan asook 'Liewe Lewe' ft. Christi van Niekerk.
28 Jul Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Lunch Punch: Nàdine oor 'My Favourite Rock Songs'

Maak gereed vir ‘n nuwe hoofstuk in Nádine se verhoog optredes. Hierdie keer is Nádine terug om die huis se fondasies te skud! Al jou gunstelinge en ook haar klassieke uitklophou rock items in een uitsonderlike live vertoning. Berei jouself voor vir unieke weergawes van Tina Turner se “River Deep…
27 Sep 11 min