Oud-Nellie op pad na Olimpiese Spele

Loading player...
Ashley Erasmus het gedink sy mik vir die Olimpiese Spele oor vier jaar, maar sy is verlede Vrydag in kennis gestel dat sy gekwalifiseer het vir Parys.
Sy het by die onlangs Afrika-atletiekkampioenskappe in Kameroen die eerste Suid-Afrikaanse vrou geword om verder as 18 m in gewigstoot aan te teken. Met dit breek sy verskeie rekords (om nie van haar goue medalje te praat nie).
12 Jul 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min