Elandrè " Ek het ook maar my loopbaan in 'n motorhuis begin"

--:--
Elandré keer terug na die Vrystaat Kunstefees met sy kraakvars versameling musiek, Estetika; ‘n Kuier saam met Elandré en sy vurige driestuk-orkes. Neem ‘n nostalgiese reis deur die 2000’s se motorhuis-ruk-en-rol-klanke
5 Jul 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

Brendan Peyper "Ek wens ons kan eerder net oor die musiek praat"

Brendan Peyper is in die kollig vir talle redes, maar meer onlangs is dit nie net as gevolg van sy musiek nie. Persone het onlangs aantuigings gemaak dat Brendan die oorsaak is van huwelike wat verbrokkel het en dat hy met getroude vrouens verhoudings aangeknoop het. Brendan spreek die saak…
22 Nov 1AM 10 min

#OFMPinkTober 2024 samel meer as R1-miljoen in vir KANSA!

OFM, die Klank van Jou Lewe, kondig met trots aan deur die goedhartigheid van luisteraars en gemeenskappe dwarsoor Sentraal Suid-Afrika het die #PinkTober-veldtog ’n verstommende R1 018 000 ingesamel ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika. Die hele Oktober lank het OFM sy verbintenis tot borskankerbewustheid versterk met ’n reeks…
12 Nov 1AM 13 min