KOPSKUIF - Hanlie Degenaar - bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog

Loading player...
08.06.2024 - Hanlie Degenaar, bestuurder van Care2Kids, senior spraak- en taalterapeut en oudioloog gesels op 8 Junie op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM. Care2Kids is ’n afdeling van die Centre for Health and Human Performance (CHHP) van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus.
8 Jun 2024 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min