Gesondheidfokus: Diarree The Local Choice Apteek 31 Mei 2024

Loading player...
Diarree kan deur 'n verskeidenheid faktore veroorsaak word. Algemene oorsake sluit virus- of bakteriële infeksies, voedselvergiftiging, sekere medikasies, en selfs stres in. Luister gerus verder, Jacques vertel meer.
31 May 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes