Gesondheidfokus: Verkoue en Griep - The Local Choice Apteek 10 Mei 2024

Loading player...
Met verkoue en griepseisoen op ons, wat is die algemene verskille tussen 'n gewone verkoue en die griep? Watter simptome kan mense gewoonlik verwag wanneer hulle 'n verkoue kry of griep opdoen, en hoe behandel ek dit?
Jacques van The Local Choice Apteke, George, Danabaai en Langeberg Mall gee meer inligting itv identifikasie en behandeling.
10 May 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes