Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale media

Loading player...
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak.
5 May 2024 Afrikaans South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Vind God in die gewone

Jannie Pelser gesels vandag met Dr Tom Smith oor sy boek "Vind God in die gewone"
6 Jun 44 min

Pinkster

Jannie Pelser gesels vandag met Dr. Willem Badenhorst (Evangelisasie) en Pinkster Evangelis Franco Labuschagne (Crossroads Evangelism) oor pinkster
30 May 52 min

Van A tot Z deur die Bybel

Jannie Pelser gesels vandag met Peter Ott oor die pad wat hy gestap het toe hy besluit het om die Bybel van hoek tot kant deur te lees
16 May 36 min