Die jongste Kerkspieël-navorsing oor die welstand van gemeentes in die NG Kerk skets ’n interessante prentjie. Daar is tekens van druk: gemeentes vergrys, baie word kleiner en ’n beduidende aantal beskik nie meer oor ’n voltydse predikant nie. Daar is ook ’n neiging om na binne te fokus. Maar dit…
Jannie Pelser en gaste, Maretha Claasen en Stephan du Preez bespreek vandag die tema: Skoolsport in die branding. Skoolsport is veel meer as net die wen of verloor van ’n wedstryd. Vir duisende jongmense is dit ’n plek waar hulle leer om saam te werk, dissipline te beoefen, teleurstelling te…
Wond: Plaasmoord – dis my mense (Litera, 2025) is ds. Gerhard Pietersen se eerlike en diep persoonlike verhaal van verlies, geloof en hoop. Nadat sy skoonouers, Tewie en Eurika Human, in 2016 op hul kleinhoewe buite Groot-Brakrivier vermoor is, het die hele familie 'n pad van intense trauma en rou…
Op die 30ste Junie, het ons gesien hoe weke se opgeboude sosiale spanning ’n kookpunt bereik het met nasionale optogte teen ongedokumenteerde immigrante. Terwyl die politieke en sekuriteitsanaliseerders die gebeure vanuit ’n wetlike en ekonomiese lens ontleed, worstel ons met n ander realiteit. Volgens sensusdata identifiseer die oorgrote meerderheid Suid-Afrikaners…
Onbeskryflik, ontstellend, onmenslik, kru en ontwrigtend. Dit is moeilik om die regte woorde of metafore te vind wat die huidige verwoesting in die Midde-Ooste werklik vasvang. Hoewel dit een van verskeie konfliksones in die wêreld is, lê hierdie streek ons as gelowiges, histories en teologies, baie na aan die hart…
Jannie Pelser en gaste, Prof. Jan- Albert van den Berg en Dr Andre van Niekerk gesels vandag oor Pinkster 2026 teen die agtergrond van wêreldwye konflik en ongemak
Jannie Pelser gesels vandag met skrywer Sunet du Plessis oor haar nuwe boek: Groete uit Skotland, en dan ook met Andries Pelser oor sy bediening waar hy mense toerus om die evangelie te gaan verkondig
To help us bring all of this together, Jannie Pelser are joined today by three leaders who were at the heart of the Joint Statement of representative churches: Rev. Mzwandile Molo, Ds. Jan Lubbe and Ds. Rudie Swanepoel
Jannie Pelser gesels vandag met twee gaste: Elize Parker en Wilco Naumann. Elize kom gesels oor haar boek: "Die eilandbruid se sluier" en Wilco gesels oor sy boek "God en geld"
Jannie Pelser gesels vandag met Louise Rossouw van Heal the Land Ministries oor Gemeenskapsopheffing en holistiese sorg in Pretoria-Wes en Danville
11 Apr
43 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.