Sonja Herholdt gesels op Good Morning Breakfast oor Harlekyn se nuwe baadjie

--:--
“Harlekyn” is een van daardie liedjies met ’n sterk melodie, lirieke en ’n verhaal wat dit tydloos maak, gesels Sonja Herholdt oor die nuwe baadjie wat haar treffer van 1979 pas gekry het.
24 Apr 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

#OFMPinkTober is terug!

OFM Verkoops- en bemarkingsbestuurder, Anchen Lintvelt, vertel wat vanjaar se PinkTober veldtog insluit.
12 Sep 2AM 5 min

Chip4Charity Begunstigde: Dominique Prinsloo

Dominique Prinsloo, 'n 11-jarige meisie, is in November 2023 met terminale longkanker gediagnoseer. Ten spyte daarvan dat sy 'n broodnodige suurstofmasjien van 'n liefdadigheidsgholfgeleentheid ontvang het, bly haar mediese uitgawes oorweldigend. Nadat hy in Mei 2024 'n beroerte gehad het, is Dominique nou verlam. Jou ondersteuning kan help om die…
19 Jul 3AM 6 min