Biddag - Sonet Stofberg en Venita Engelbrecht gesels met Lindie Strydom

Loading player...
Lindie Strydom, stigter van GROOTfm 90.5 se #HOOPstoot, gesels met Venita Engelbrecht en Sonet Stofberg oor HOOP! Sy het telefonies ingeskakel al die pad vanaf Somerset Wes, en inspireer ons met Sy Ewige waarheid waarin Sy en ons volhoubare hoop lê.
29 Apr 2024 8PM Afrikaans South Africa Technology · TV & Film

Other recent episodes

Zander van der Westhuizen gesels met Appel

Zander van der Westhuizen het op Sondagaand se Gospelprogram met Appel oor sy nuwe enkelsnit “Genadewater” gesels. Dit is tans op die Gospel Top 10 en die #GROOT20. Appel het gedeel oor genade, foute en eerlikheid - en die waarde daarvan in ons elkeen se lewens. Uiteindelik is alles net…
28 Jun 3PM 16 min

Zander Van Der Westhuizen gesels met Zakhe Mazibuko

Zander Van Der Westhuizen het vanaand op die Gospelprogram met Zakhe Mazibuko gesels oor die werk van PEN in die middestad van Pretoria. Zakhe Mazibuko het ook sy ongelooflike getuienis gedeel en vertel wat hy glo is die oplossing vir misdaad in Suid Afrika.
28 Apr 2AM 32 min