Gesondheid Fokus - Migraine - The Local Choice Apteek 26 April 2024

Loading player...
Jacques van The Local Choice Apteek - George vertel meer van Migraine. Dit is ‘n neurologiese versteuring wat matige tot erge hoofpyn veroorsaak. Hy verduidelik meer van die tekens en simptome, wat die moontlike oorsake is en hoe om daarmee saam te leef en dit te behandel. Luister gerus weer.
29 Apr 2024 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes