Wêreld Outismedag: Sania Lemmer staan ouers prakties by

Loading player...
April is bewusmakingsmaand vir outismespektrum-versteuring (OSV). Sania Lemmer is 'n Laeveldse ouer met vier kinders op die spektrum. Sy is ook 'n onderwyser en intervensie-koördineerder wat ouers bystaan.
3 Apr 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Fees loods VIBE Innibos

Innibos loods vanjaar 'n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met 'n belangstelling in die skeppende kunste. Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos.
9 Feb 10 min

Eet jouself gesond met dié groente

Die organiese groentetuin-kenner, Elzabé de Bruyn, verduidelik aan Saterdag Ontbyt die voedingswaarde van verskillende groentesoorte en waarvoor elke kleur medisinaal geëet kan word.
9 Feb 16 min

Kom skenk by Greenzone en wen

Ons saai Woensdag regstreeks uit vanaf Green Zone Energy in Mbombela. Kom skenk bloed of troeteldierkos en staan die kans om groot pryse te wen. Arthur Zonneveld en Joshua Knoesen gesels met Laeveld Brunch.
9 Feb 15 min