KOPSKUIF - Christi-Ann Lombard gesels oor Dinosourusse kan nie lees nie se speelvak by die KKNK

Loading player...
23.03.2024 - Christi-Ann Lombard gesels oor Dinosourusse kan nie lees nie se speelvak by die KKNK. Met kleurvolle karakters en lekker loslit-liedjies neem dié kinderteaterstuk jonk en oud op ’n verbeeldingsvlug.
23 Mar 2024 Afrikaans South Africa Education · Christianity

Other recent episodes

Kom luister hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder

Kom luister op 25 Julie op Kopskuif hoe Brandon Erasmus, voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes, en Chareldine van der Merwe, projekbestuurder van die Vriende van Afrikaans (VVA), gesels. As onderwyser, gemeenskapsleier en voorsitter van die ATKV-tak Victoria-Wes verenig Brandon ’n paar liefdes: Afrikaans, opvoeding, kultuur, kuns en gemeenskap. Chareldine se…
25 Jul 52 min