Blêrbeker 2024: Barberton-dirigente

Loading player...
Die sewe skole wat Saterdag aan die Laeveld Interhoër-atletiekbyeenkoms deelneem, ding ook mee om 100.5FM se gesogte Blêrbeker deur die beste gees te toon.
Hoërskool Barberton se dirigente het by Skedaddle in die ateljee kom kuier.
Willem Steyn, die waarnemende skoolhoof, en die sporthoof Johan Theron, het ook met Charles en Jo-Anne gesels.
21 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min