Dra blou vir Jesslyn hierdie Angelman-dag

Loading player...
Jesslyn Mulder (10) het Angelman Sindroom en 15 Februarie is Angelman-bewusmakingdag. Sy nooi almal om dié dag blou aan te trek onder die tema, “We light it blue for Jesslyn”. Haar pa, Hugo, sê hul mikpunt is om mediese fondse bewus te maak van die sindroom en hulle aan te moedig om dit onder voorgeskrewe minimum voordele te dek, omdat geen mediese fondse tans sulke fondse aan Angelman-pasiënte toeken nie.
15 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min