Verdedigingsdeskundige getuie bevestig integriteit van getuienis teen verkragtingbeskuldigde

--:--
’n Forensiese ontleder wat aangestel is om AfriForum se privaatvervolgingseenheid se videobewyse in die verkragtingsaak teen Isaac Andile Memese aangebied is, het bevestig dat hy geen onreëlmatighede of wysigings op die lêers gevind het nie. Jason Jordaan, ’n ervare multimedia- en digitale forensiese ontleder, is gister deur Memese se verdedigingspan geroep om in die Somerset-Oos-landdroshof te getuig.
14 Feb Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Twee Nederlanders by ORT vas oor dwelms

Kol. Amanda van Wyk, polisiewoordvoerder, sê die 21-jarige en 59-jarige verdagtes was van Suid-Afrika na Nederland via Dubai onderweg toe polisiebeamptes hulle onderskep het.
4 Oct 1 min