Egpaar se uiteenlopende reise met kleinsake

Loading player...
Wendy Sippel maak al amper haar hele volwasse lewe lank natuurlik velsorgprodukte. Haar dogter kon haar mettertyd oortuig om van Crafted Cosmetics 'n industrie te maak. Haar man van 40 jaar, Arthur, se reis met Tinango Flavours, het begin met 'n sak sout. Hulle vertel meer oor hul reis met hul kleinsake-ondernemings.
14 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min