Tema vir die dag: mislukking in perspektief

Loading player...
Wynand en Janine gesels oor: "Beweeg van mislukking tot sukses"
HEBREËRS 11:34 AFR53
En wat sal ek nog meer sê? Want die tyd sal my ontbreek as ek van Gídeon, Barak en Simson en Jefta, Dawid en Samuel en die profete sou verhaal, wat deur die geloof koninkryke oorweldig het, geregtigheid uitgeoefen, beloftes verkry, bekke van leeus toegestop, die krag van vuur uitgeblus, die skerpte van die swaard ontvlug, krag uit swakheid ontvang het, dapper gewees het in die oorlog, leërs van vreemdes op die vlug gedryf het.
6 Feb 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min