Sondag is Wêreldkankerdag

Loading player...
Elke jaar word Wêreldkankerdag op 4 Februarie herdenk. Anita Schomburg, die dienskoördineerder by KANSA Laeveld, gesels met Amanda oor die mees algemele vorme van kanker wat mans en vroue kry.
2 Feb 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min