Sonop gaan Bos met junior Ereveldwagters

Loading player...
Die SANParke Ereveldwagters stel vanaand om 18:00 by Umbali die 2024 program vir die Laeveld bekend. Chris Daniel gesels met Sonop Ontbyt oor hoe jongelinge by hulle aan kan sluit.
26 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min