Soap Galore 'n towerseep met olyfolie

Loading player...
Soap Galore gebruik olyfolie as basis en verder is dit 100% natuurlik en handgemaak - en eg Laevelds. Frikkie Coetzee vertel meer oor die voordele van die seep, wat geen chemikalieë bevat nie.
24 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Fees loods VIBE Innibos

Innibos loods vanjaar 'n nuwe projek gemik op hoërskoolleerders met 'n belangstelling in die skeppende kunste. Steven Schamrel is die projekbestuurder van VIBE Innibos.
9 Feb 10 min

Eet jouself gesond met dié groente

Die organiese groentetuin-kenner, Elzabé de Bruyn, verduidelik aan Saterdag Ontbyt die voedingswaarde van verskillende groentesoorte en waarvoor elke kleur medisinaal geëet kan word.
9 Feb 16 min

Kom skenk by Greenzone en wen

Ons saai Woensdag regstreeks uit vanaf Green Zone Energy in Mbombela. Kom skenk bloed of troeteldierkos en staan die kans om groot pryse te wen. Arthur Zonneveld en Joshua Knoesen gesels met Laeveld Brunch.
9 Feb 15 min