Topmatriek in Mpumalanga NHS se hoofdogter

Loading player...
Niandi Coetzee se ma het nog geterg dat sy na die funksie vir topmatrikulante in Mpumalanga genooi word vir haar mooi handskrif. Min het die gesin vermoed die 2023 hoofdogter van Hoërskool Nelspruit sou as die toppresteerder in die provinsie aangekondig word. Haar raad vir vanjaar se matrieks is: Let op in die klas.
23 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min