NHS 2023 topskool in Mpumalanga

Loading player...
Hoërskool Nelspruit (NHS) is as die top akademiese skool in Mpumalanga aangewys na die matriekuitslae Vrydag bekendgemaak is.
Van hul 250 gr. 12's kwalifiseer 204 vir graadstudie.
Hulle het tussen hulle 188 onderskeidings verwerf.
Boonop is die hoofdogter, Niandi Coetzee, as die topleerling in Mpumalanga aangewys.
Bertus Steyn, adjunkhoof, gesels met Charles en Joanne.
21 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min