Wêreldwaarnemengslys 2024

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Elizabeth Botha van Geopende Deure Suider Afrika, aangesien die nuwe Wêreldwaarnemengslys 2024 vandag vrygestel is, en ons wil tendense praat oor vervolging in die wêreld; Veral nou met die oorloe wat bydra tot haat en verdeeldheid.
18 Jan 2024 1AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min