Christoph Mans slaan Sonop se voete onder hulle uit

Loading player...
Die Sonop Ontbyt-span het gisteroggend die skitterende musikale talent van Christoph Mans ontdek. Onthou gerus sy naam soos hy traksie vind in die Suid-Afrikanse musiekbedryf.
18 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min