Chardi Kleynhans - Wat die oog nie kan sien nie

Loading player...
Janine van Niekerk gesels met Chardi Kleynhans oor haar boek: “Wat die oog nie kan sien nie”; wat juis spesiaal is omdat sy self bykans blind is, en daarom 'n baie spesiale pad stap met die Here.
17 Jan 2024 12AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Daag net op! Onderhoud met Nicolette Steele

Wynand Rossouw gesels vanoggend met Nicolette Steel wat kom gesels oor hulle werk in die Midde - Ooste, haar passies en ook die projekte waarmee hulle besig is. Nicolette se boodskap aan ons almal vandag: daag net op!
27 Oct 2AM 20 min