Terwyl net 6% van Suid-Afrikaners “gerieflik” kan aftree, is daar meer mense wat vroeër die tuig wil neerlê

Loading player...
Tian Ebersohn, welvaartbestuurder van PSG Wealth Pretoria-Oos gesels oor aftrede.
16 Jan 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal & Mia Kriegler – direkteur: batebestuur, Kruger Internasionaal
7 Aug 11AM 22 min