Na matriek: Wat staan jou te doen?

Loading player...
Met die matriekuitslae wat volgende week uitkom, vertel Chrismari Aucamp, adjunkhoof van Akademie by Hoërskool Lydenburg, wat leerlinge se opsies is as hul punte nie na wense is nie. Sy deel ook wenke vir wat vanjaar se matrikulante solank kan doen om hulle voor te begin berei vir die lewe na skool.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min