Die Groot Depressie

Loading player...
Die Groot Depressie was, in ’n neutedop, die ernstige ekonomiese probleme wat gevolg het op die ineenstorting in 1929 van die Wall Street-aandelebeurs in die Verenigde State van Amerika (VSA). In die vroeë 1930’s het talle banke en ondernemings ten gronde gegaan en miljoene mense in die VSA en Europa het hul werk verloor.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min

Kulturele seremonies en rituele

Kulturele seremonies kom wêreldwyd voor. Dit word vanaf die geboorte van ’n persoon tot die dag waarop hy/sy sterf, gebruik om belangrike mylpale in sy/haar lewe aan te dui.
23 Jun 10 min

Die wiel

Danksy die slim uitvindsel en ontwikkeling van die wiel, is dit vandag moontlik om die wiel op allerlei maniere in te span en aan te wend vir menslike gebruik – veral in die vorm van vervoer.
23 Jun 16 min