Die Anglo-Boereoorlog

Loading player...
Die Anglo-Boereoorlog was ’n militêre stryd tussen die Boererepublieke (Transvaal en die Oranje-Vrystaat) aan die een kant en Groot Brittanje aan die ander kant, tussen 1899 en 1902. Brittanje wou Suid-Afrika oorheers, veral as gevolg van die ontdekking van goud. Daardie drang het in konflik gekom met die Boererepublieke se vasberadenheid om hul vryheid te behou.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Mahatma Gandhi

Mahatma Gandhi word danksy sy dapperheid en toewyding tot niegewelddadige verset as van die grootste leiers van die twintigste eeu beskou.
12 Aug 17 min

Martin Luther

Martin Luther het ʼn geweldige invloed op die moderne kerk gehad; inteendeel, dit was dié Duitse leraar wat in 1517 met die Hervorming begin het.
12 Aug 6 min

Voeding

Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem.
12 Aug 9 min

Andries Hendrik Potgieter

Die Voortrekker-leier Andries Hendrik Potgieter (gewoonlik net Hendrik Potgieter genoem) is op 19 Desember 1792 in Graaff-Reinet gebore.
12 Aug 11 min

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
30 Jul 9 min