Atmosfeer

Loading player...
Die atmosfeer van die aarde word ook die dampkring genoem en bestaan uit ’n mengsel van gasse wat waarskynlik van vulkaniese uitbarstings afkomstig is. Hierdie gasse lê reg rondom die aarde en word in plek gehou deur die aarde se aantrekkingskrag. ’n Mens kan amper sê dit lê soos ’n kombers of ’n groot, dik wolk om die aarde.
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Massa

Massa is die hoeveelheid materie in ʼn voorwerp. Dit is dus ʼn kombinasie van die aantal atome, die digtheid van die atome en die soort atome in ʼn voorwerp.
23 Jun 7 min

Kulturele seremonies en rituele

Kulturele seremonies kom wêreldwyd voor. Dit word vanaf die geboorte van ’n persoon tot die dag waarop hy/sy sterf, gebruik om belangrike mylpale in sy/haar lewe aan te dui.
23 Jun 10 min

Die wiel

Danksy die slim uitvindsel en ontwikkeling van die wiel, is dit vandag moontlik om die wiel op allerlei maniere in te span en aan te wend vir menslike gebruik – veral in die vorm van vervoer.
23 Jun 16 min