Afrika

Loading player...
Afrika in sy geheel gesien, is hoofsaaklik ʼn arm en ylbevolkte vasteland. Die hele vasteland lê in tropiese en subtropiese streke, en sy totale oppervlakte beslaan ʼn landoppervlak van 30,37 miljoen vierkante kilometer of 20% van die landoppervlakte van die aarde. Dit is so groot dat ʼn mens die Verenigde State, China, Japan, Mexiko en baie Europese lande saam daarin kan pas!
12 Jan 2024 Afrikaans South Africa Education · Kids & Family

Other recent episodes

Mahatma Gandhi

Mahatma Gandhi word danksy sy dapperheid en toewyding tot niegewelddadige verset as van die grootste leiers van die twintigste eeu beskou.
12 Aug 17 min

Martin Luther

Martin Luther het ʼn geweldige invloed op die moderne kerk gehad; inteendeel, dit was dié Duitse leraar wat in 1517 met die Hervorming begin het.
12 Aug 6 min

Voeding

Voedsel en voeding is die manier waarop ons hierdie brandstof wat ons liggame van energie voorsien, inneem.
12 Aug 9 min

Andries Hendrik Potgieter

Die Voortrekker-leier Andries Hendrik Potgieter (gewoonlik net Hendrik Potgieter genoem) is op 19 Desember 1792 in Graaff-Reinet gebore.
12 Aug 11 min

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog (1880-1881) se laaste en beroemdste veldslag was die Slag van Majuba wat op 27 Februarie 1881 plaasgevind het.
30 Jul 9 min