Leer iets nuut: Bak jou eie suurdeegbrood

Loading player...
Lizelle Cillié het voor inperking, reeds in 2019, van nader kennis gemaak met die voordele van suurdeegbrood. Dit is nou een van haar inkomstestrome: Sy vertel hoe maklik dit is om self te begin bak vir jou gesin.
11 Jan 2024 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min