🦵🦴Wat beteken dié gesegde regtig – en hoekom is jou bene en spiere só belangrik vir langtermyn gesondheid? Gerda gesels meer hieroor: 🔹 Wat “Death starts in our legs” werklik impliseer 🔹 Die natuurlike afname in beendigtheid ná 30 🔹 Leefstylaanpassings wat help om bene en spiere sterk te hou…
🎧 Gesondheidsake | Gewigsverlies spuite Dis Oujaarsdag – en die wêreld gons oor gewigsverlies-inspuitings. In hierdie Gesondheidsake inset gesels Gerda eerlik en prakties oor Tirzepatide en Semaglutide – wat dit doen, watter risiko’s daar is, en wat mense móét weet voordat hulle begin. 🔹 Wat maak hierdie inspuitings so gewild?…
Behandel jy heeltyd net die simptome – of spreek jy die werklike probleem aan? In Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom ons liggaam vroeg reeds waarskuwings gee – en hoekom ons dit so maklik ignoreer. 🔹 Hoekom “quick fixes” nie altyd die antwoord is nie…
☀️🍹 Desember Vakansie Gesondheid – Moenie dat jou vakansie jou onderkry nie!☀️ Son, braaivleis en kuier is deel van Desember… maar sonbrand, voedselvergiftiging en babelas hoef nie te wees nie. In hierdie insiggewende gesprek gee Bianca van TLC Hartenbos praktiese raad oor: ☀️ Hoe om jou vel teen die son…
Gesondheidsake🌞 DESEMBER VAKANSIE GESONDHEID 🌴🍹 Bianca gee ‘n vinnige oorlewingsgids vir die somer! In hierdie week se potgooi gesels ons oor: 🌞 Hoe om sonbrand & sonsteek te voorkom 🔥 Wat jy dadellik moet doen as dit gebeur 🥗 Voedselvergiftiging – en aanvullings wat herstel versnel 🍺 Te veel drank…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.