Help om 70 eenhede bloed Vrydag in te samel

Loading player...
Die SANBS waarsku sy bloedvoorraadvlakke raak min en jy kan 'n verskil maak deur bloed of plasma te skenk. Vrydag beoog hulle om 70 eenhede in te samel in die skenkingsentrum by i'langa Mall tussen 09:00 en 17:00. Jy kan help om lewens te red. Palesa Makebula gesels met Sonop Ontbyt.
7 Dec 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min