Nasionale Bokskampioenskappe volgende maand in Mbombela

Loading player...
Mpumalanga bied vanjaar die SA kadet en junior Bokskampioenskappe aan.
Dit vind vanaf 11-15 Desember by i'langa Mall plaas.
Lawrence Baird van Nelspruit Boksklub vertel meer.
29 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min