Bela-wet: Hoe dit jou raak

Loading player...
Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is al ‘n stappie nader om wet te word. Openbare verhore daaroor vind nou weer in Mpumalanga plaas. Donderdag is dit in Ehlanzeni, by Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi.
Pieter Ferreira van die Federasie van Beheerliggame van SA Skole (Fedsas) verduidelik hoe dit die funksionering van skole kan raak, sowel as die voorgestelde veranderinge waarteen hulle gekant is, en waarmee hulle saamstem.
28 Nov 2023 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Securicon: So spoor ons gesteelde voertuie op

Callum MacPherson van Securicon sê jou eerste stap wanneer jou voertuig gesteel word is om jou sekerheidsmaatskappy te kontak, eerder as om dit dadelik op sosiale media te deel.
13 Aug 13 min

Mahindra: Stel veiligheid eerste

Cas Kolbè, handelaarshoof van Mahindra Nelspruit, gesels met die Middag Game Drive oor hoe belangrik veiligheidsoorwegings geword het in die aankoop van 'n voertuig.
12 Aug 11 min